Agri-Uur: 14 Julie, Piet Kleyn

Loading player...
Indien jy in droër dele van die land geleë is en oorweeg om 'n boerdery aan te pak, kan jy met volstruise begin boer. Maar, jou plaas moet aan sekere vereistes voldoen. Om meer te leer oor hierdie vereistes het OFM-nuus se Elsabé Richard met Piet Kleyn van die Suid-Afrikaanse Volstruis besigheidskamer gesels…
13 Jul 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min