PM berig oor ‘n nuwe konsep om as ‘n virtuele veldwagter te registreer.

Loading player...
Samsung het onlangs unieke tegnologie ontwikkel wat vrywilligers in staat stel word om stropery van beskermde wild te help beskerm en hok te slaan. Virtuele monitering binne ‘n kamp van die Krugerwildtuin, kan nou met behulp van die tegnologie wildstropery bekamp en van die huidige veldwagters bystaan in hul taak om diere te beskerm.
13 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes