Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag risiko’s rondom die strukture van jou boerdery.

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag sekere risiko’s rondom die strukture van ‘n boerdery. Groenewald neem in ag die onsekere tye wat tans heers, hoofsaaklik as gevolg van die Covid-pandemie en vra die vraag hoe is strukture opgestel en wat is die implikasies?
13 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes