Agri-Uur: 12 Julie, Piet kleyn

Loading player...
Voortslepende droogtetoestande in dele van die land, sowel as verhoogde produksiekoste, lei daartoe dat die getal volstruisprodusente in die land afneem. Dit is volgens Piet Kleyn, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Volstruis-sakekamer. Kleyn sê egter dat daar nog heelwat produsente in droeër dele in onder meer die Noord-, Wes-, en Oos-Kaap, sowel as die Vrystaat, is.
12 Jul 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min