Run/ Cycle for Hope Uitdaging! Doxa Deo Sport

Loading player...
Janine gesels met ‘n hele paar aktiewes van die Doxa Deo Sportklub. Hierdie gemeente het kampusse regoor Tshwane en by elke kampus is daar fietsryers en hardlopers wat 21 en 22 Aug gaan deelneem aan die Run/Cycle for Hope vir bybels. Natuurlik kry Lewende Woord Centurion (wat laas week uitgedaag was), ook eers ‘n uitdaging in vanoggend.
8 Jul 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min