Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar, maar dat olie- en brandstofpryse skerp gestyg het. Stoorlammers is steeds baie skaars en dit het ‘n invloed op pryse. Pryse het steeds gestyg in Vlak 4. Wolpryse in Australie het ook gestyg en beinvloed ook Suid-Afrikaanse markte.
7 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes