PM gesels met Roux Cloete en ‘n paar biologiese verbruikers en hulle praat oor poeierskurf en die biologiese oplossings

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete het laasweek gepraat oor die bederfbaarheid van gesaaides en produkte. Vandag gesels hy oor biologiese oplossings vir poeierskurf en bruinskurf. Hy verduidelik waar en wanneer dit die meeste van die tyd voorkom en wat die biologiese oplossings daarvoor is.
7 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes