Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die skerp styging van die olieprys...

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die skerp styging van die olieprys en daarmee saam die verswakking van die rand. Hy verduidelik die redes vir die verhoogde oliepryse en hoe dit landbouproduksie in Suid-Afrika raak. Die olieproduserende lande se verskille oor prys, het ‘n beduidende invloed op Suid-Afrika se landbouproduksie. Produsente behoort dus hulle dieseltenks nou vol te hou, want daar mag nog baie wisseling in pryse wees.
6 Jul 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes