
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, bespreek die regte en verpligtinge van motoriste.
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat in hierdie program gesels oor die regte en verpligtinge van motoriste by die instandhouding van paaie. Moolman behandel ook die regte van motoriste by slaggate. Verder verduidelik hy ook wanneer is plaaslike owerhede betrokke en wanneer is dit die nasionale department. Wanneer owerhede versuim om skade te bestuur en wanneer motoriste skade opdoen, ook by die verlies aan onderhoud en inspeksie van paaie, wat is motoriste se regte.