PM berig oor olifante se jagseisoen in Botswana wat voortgaan, ondanks groot teenkanting van bewaringsbewustes.

Loading player...
Owerhede in Botswana gaan voort met hul olifant-jagseisoen ondanks besware daaroor deur dierebewaringsorganisasies wereldwyd. Die Internasionale Unie vir Natuurbewaring lys Afrika se savanna-olifante as bedreig, maar Botswana beweer die olifantbevolking het in die laaste paar jaar gegroei, eerder as afgeneem. Die land huisves na raming meer as 130 000 olifante binne sy grense.
5 Jul 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes