
Belasting voordeel op aftreebeleggings
Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik wat presies is die belasting voordeel op anniuteite en wie kan almal van die voordeel gebruik maak. Hy verduidelik ook hoe werk die proses as jy van die belasting voordeel wil gebruik maak.