
Skuldverhoging as gevolg van werkloosheid
Loading player...
Annaline van der Poel, Hoofbedryfsbeampte by Debt Rescue, verduidelik wat is 'n paar van die belangrikste redes waarom daar nou 'n toename in die jongste werkloosheidstatistieke vir die eerste kwartaal van 2021 is, en watter rol het die covid-19-pandemie hierin gespeel. Sy verduidelik ook as ons kan verwag dat die werkloosheidsyfer binnekort sal afneem, veral in die volgende paar jaar na covid-19 pandemie.