
Die sitrusbedryf stuur die eerste versending van Suid-Afrikaanse sitrus na die Filippyne
Loading player...
Jan Louis Pretorius, verduidelik waarom hierdie deurbraak so belangrik is vir die SA sitrusbedryf en waarom die onderhandelinge so lank geduur het. Hy verduidelik ook wat is die ekonomiese voordele wat die SA Sitrusbedryf nou vanuit 'n uitvoerperspektief sal sien.