
PM berig oor die vordering van naspeurbaarheid in SA.
Loading player...
Die vordering van Suid-Afrika se naspeurbaarheid is tans onder bespreking. Die identifikasie van vee en naspeurbaarheidstelsels is stadig maar seker besig om sy plek in ons land se veebedryf te vind. Konsepwetgewing is alreeds in 2018 ingestel, maar daaris egter nog geen amptelike stelsel in Suid-Afrika beskikbaar nie en baie produsente het hul eie stelsels begin implimenteer.