Die bekende landbouer, Charl Saunderson, gesels vandag verder in sy reeks “Ons gesels bietjie boer”.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor die belangrikheid van lammers en dat ‘n gereelde besoek aan die veearts noodsaaklik is. Saunderson verduidelik verder die vergelyking tussen ‘n mielie- en skaapprodusent in terme van die versekering van ‘n “oes”.
9 Jun 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes