Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Hierdie situasie kan egter vining verander in die volgende paar weke. Stoorlam- en lamspryse het weer skerp gestyg, terwyl hoendervleis ook gestyg het, maar varkpryse effens gedaal het.
9 Jun 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes