
PM gesels met Roux Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Cloete behandel ook vandag die suksesse om siektes en parasiete te beheer op ‘n biologiese wyse.