
Dr Frikkie Mare gesels oor die huidige politiek en die landbou
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die paar wetsontwerpe wat tans in gesprek en onderhandeling is en wat ‘n belangrike invloed op die sektor kan uitoefen. Voorstelle oor wapens vir selfverdediging en grondonteiening sonder vergoeding, is tans op die tafel. Die EFF se oproep om alle grond te nasionaliseer, is ‘n verdere bekommernis wat die landbousektor en die ekonomie groot skade kan laat ly.