Agri-Uur: 7 Junie, Dirk Strydom

Loading player...
Graan SA se bekende jaarlikse landbou-handelskou, die Nampo Oesdag, is amptelik gekanselleer ná 'n aankondiging deur die organisasie. Dirk Strydom, Bestuurder van Graanekonomie en Bemarking by Graan SA, sê nadat dit aanvanklik uitgestel is en vir 17 tot 20 Augustus 2021 geherskeduleer is, het die nuutse regeringsbeleid en inperkingsriglyne die organisasie met geen alternatief gelos nie. OFM-nuus se Blaine Jones het met hom gesels…
7 Jun 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min