PM berig oor ‘n Suid-Afrikaner wat verkies is as voorsitter in ‘n internasionale bedryfskomitee.

Loading player...
Die Internasionale Wol- en Tekstielorganisasie het Isak Staats aangewys as nuwe voorsitter van die organisasie se marlintelligensiekomitee. Staats is ‘n bekende in die wol- en bokhaarbedryf en beskou sy aanstelling as belangrik vir Suid-Afrikaanse produsente om by die internasionale veselbedryf betrokke te wees.
4 Jun 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes