Die bekende landbouer, Charl Saunderson, gesels vandag verder in sy reeks “Ons gesels bietjie boer”.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor die regte besluite wat geneem moet word. Saunderson verduidelik verder hoe om die winsgewendheid van die skaapkudde te verhoog.
4 Jun 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes