Andries vd Merwe getuig oor sy dubbele long oorplanting

Loading player...
Wynand het met Andries van der Merwe gesels oor sy getuienis en dubbele long oorplangting nadat hy op ouderdom drie jaar oud met sistiese fribrose gediagnoseer is en n lewens verwagting van net 12 jaar
1 Jun 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min