Suikerbedryf vlieg hoog
Loading player...
Suikkerriet word nie net gebruik in voedsel en lekkernye nie, dit kan ook verwerk word om biobrandstof te produseer wat selfs vir lugvaart aangewend kan word.
Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging en die Rondetafel oor Volhoubare Biomateriaal het onlangs gesamentlik aangekondig dat die bedryf inderdaad die vermoë het om per jaar sowat 433-miljoen liter biobrandstof te produseer om lugvaart aan te dryf.