
Inkomstebeskerming
Loading player...
Marius Ferreira, Finansiële adviseur, verduidelik presies wat 'n inkomstebeskermer is en ook die verskillende tipes inkombeskermers. Hy vertel ons ook wie eintlik n inkomstebeskermer moet oorweeg.