NWK pak pandemie met veerkragtigheid
Loading player...
Dis Agri Fokus Week op OFM, en The Business Hour staan so bietjie stil by een van die ikoniese landbou-instellings in Suid-Afrika.
Gesetel in Lichtenburg, Noordwes, en reeds vir 112 jaar in bedryf, het hierdie landboumaatskappy dit werklik alles gesien. Oorloë, veranderings in politieke bestel en selfs die vorige groot globale pandemie. Ons verwys natuurlik na NWK, Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met Dennis Coetzee, groepsbestuurder menselike kapitaal by NWK om sy bietjie terug te kyk na die jaar wat was en hoe dié dinamiese groep die Covid-19 pandemie hanteer.