
Werkskepping in die toerisme en gasvryheidsektor
Loading player...
Sunel de Coning, bedryfsbestuurder by Summit, verduidelik waarom dit belangrik is om ons jeug te bekwaam met vaardighede en ook werksgeleenthede. Sy verduidelik ook watter rol die regering moet speel om meer werkgeleenthede te skep.