Tema vir die Dag - Die Here sal wel sorg

Loading player...
Wynand en Janine gesels oor die tema dat die Here sal sorg uit Job 10:12 -
Die lewe, ja, guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak. Hulle verduidelik dat Sy voorsiening deel is van Wie Hy is, en dat ons elke dag presies het wat ons nodig het om Sy wil vir die dag te vermag.
18 May 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min