Agri-Uur: 18 Mei, Christa Mans

Loading player...
Dele van die Sentrale Karoo in die Wes-Kaap het reën gekry, wat daartoe lei dat die bossies in die droë veld weer groei. Christa Mans, ‘n boer uit dié omgewing, sê hulle het weer oor die naweek sowat 6mm reën gekry en is hoopvol dat nóg reën sal volg. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
17 May 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
17 Mar 11PM 2 min