Agri-Uur: 13 Mei, Dr Johan Cloete

Loading player...
Dit is belangrik om na die welstand van diere om te sien. Dit, omdat faktore soos stres ‘n negatiewe invloed op die dier sowel as die raklewe van vars vleisprodukte kan hê. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Dr Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Animal Health, hieroor gesels…
12 May 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min