
Eiendom: Verkopersmark – koop of verkoop?
Loading player...
Dis nou al meer as ’n jaar sedert die Covid-19 inperking Suid-Afrika tot stilstand geruk het. Op die ekonomiese front is party ondernemings genoop om hul deure te sluit, terwyl ander stelselmatig herstel het. Een sektor waar mens vanjaar beduidende veranderinge sien is die eiendomsmark. Dimitri Carson van Edric Trust, Bloemfontein verduidelik of hierdie ’n goeie tyd vir koop of verkoop is. OFM-inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het die onderhoud gevoer.