Agri-Uur: 11 Mei, Hannetjie Human

Loading player...
Meer as 200 beeste is op Maandag 10 Mei tydens ‘n veiling in die Kaallaagte-omewing in die Vrystaat aangebied. Hannetjie Human, ‘n boer uit die Kaallaagte-omgewing, sê 14 opkomende sowel as gevestigde boere in die omgewing het hande gevat en hulle eerste veiling aangebied. Human het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
10 May 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min