
Die belangrikheid van maatskaplike toelaes
Loading player...
Leona Pienaar van Mould Empower Serve (MES), verduidelik waarom maatskaplike toelaes so belangrik is vir armer huishoudings. Sy verduidelik ook hoe ons die uitdaging van werkloosheid kan oplos en watter rol die regering moet speel.