
Petrolprys daal met 9 sent
Loading player...
Layton Beard, van die Automobile Association, verduidelik waarom hierdie afname in die prys van brandstof so belangrik is. Hy verduidelik ook waarom dit so 'n geweldige verligting vir armer huishoudings sal wees.