
PM berig oor interessante alternatiewe vir melk wat in laboratoriums gekweek word.
Loading player...
‘n Alternatief vir melk wat byna soos egte melk lyk, ruik en proe is tans in ontwikkeling by laboratoriums . Hoewel verwag word dat verbruikers nie dadelik die smaak- en voedingsvoordele van egte suiwel sal prysgee nie, sal hulle wel alternatiewe oorweeg indien dit smaaklik, gesond en voedsaam is. Hoewel dit nog nie gereed vir die mark is nie, word al klaar beplan om kaas ook te produseer.