
Volgorde van finansiele produkte
Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik die volgorde van implementering van finansiele produkte. Hy bespreek ook hoe jy jou finansies beter kan bestuur.