Agri-Uur: 28 April, Nick Meyer

Loading player...
Vrystaatse boere kyk na die aanplanting van glutenvrye gewasse in die provinsie. Nick Meyer, ‘n boer in die Mangaung-streek en direkteur van Icon Foods International, sê gewasse soos Chia saad en quinoa is nog ‘n nuutjie in die land. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom hieroor gepraat…
27 Apr 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min