PM gesels oor bontebokgetalle wat begin toeneem.

Loading player...
Bontebokgetalle is stadig aan die toeneem, na aanleiding van grootskaalse bewaringspogings. Bontebokke se getalle het in ‘n stadium so skerp gedaal as gevolg van oormatige jag in die 1600’s, dat slegs 22 bokke oorgebly het voordat die Bontebok Nasionale Park gestig is om hulle te beskerm. Tans is daar ongeveer 1000 suiwer bontebokke.
27 Apr 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes