
Opwindende nuwe projek vir Manguang sakekamer
Loading player...
Nancy de Sousa, die president van die Mangaung Chamber of Commerce and Industry, vertel ons hoe dit in die Manguang-sakegebied gaan met die klein en groot ondernemings. Sy vertel ons ook meer oor die opwindende projekte wat hulle vir die tweede kwartaal van 2021 beplan.