Agri-Uur: 27 April, Franco Joubert

Loading player...
Die publiek word aangeraai om plaaslike wildsplase te besoek om wildboere te ondersteun. Franco Joubert, ‘n wildsboer van Swartruggens in Noordwes, sê streng Covid-19 regulasies, soos die feit dat internasionale toeriste nie die land kon besoek nie, het wildboere hard getref. Hier is Joubert…
26 Apr 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min