Agri-Uur: 23 April, Heinrich Victor

Loading player...
Die versterking in die Suid-Afrikaanse wolmark vandeesweek kan toegeskryf word aan die versterking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, sê dit is egter laer as verwag, weens die Rand wat steeds versterk teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…
22 Apr 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min