Agri-Uur: 22 April, dr Lizanne Meiring

Loading player...
Daar is verskeie faktore wat ‘n rol speel in die gesondheid van kuddes. Dr Lizanne Meiring, veearts by die Universiteit van die Vrystaat, sê hoë reënval, sowel as droogtes, kan onder meer ‘n negatiewe invloed op kuddegesondheid hê. Hier is Meiring met meer hieroor…
21 Apr 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min