DR Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Vleispryse in die kouer dele van Suid-Afrika, is tans onder druk. Varkpryse het oor die algemeen gedaal, terwyl wolpryse dieselfde tendens toon. Die graanmarkte het ook effens laer gewissel.
21 Apr 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes