
Vraag en aanbod
Loading player...
Ekonoom, Riaan Prinsloo, verduidelik presies wat vraag en aanbod is van 'n ekonomiese perspektief en wat dit vir jou besigheid beteken. Hy verduidelik ook wat 'n ewewig is en gee ons enkele voorbeelde.