
Dr Frikkie Mare oor die riskantheid van die landbousektor
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die invloed van risikos op die boerdery en gee advies vir landbouers om die verskil tussen onsekerheid en risikos te bepaal. Situasies wat onvoldoende kennis veroorsaak, het ‘n sekere gevolg en kan ‘n bepaalde uitkoms op die boerdery uitoefen. Risiko-planne, soos produksiekennis is belangrik, veral by korttermyn verskansing teen hael, vloede, ens. Mare gee advies hoe om hierdie, en ander faktore te bestuur.