Claude Moller se weeklikse inspirasie vir landbouers

Loading player...
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings oor gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Moller lig veral positiewe geleenthede uit wat mense kan gebruik om hulself in ‘n beter posisies te kan plaas en die positiewe aspekte wat ‘n mens kan gebruik om jou ingesteldheid te verander. Vandag is sy tema: “Life is a choice, choose it”.
15 Apr 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes