Landbouskole en –kolleges nuus

Loading player...
Augsburg Landbou-gimnasium het ‘n nuwe skoolhoof aangestel en Cobus van Coller is baie opgewonde om sy pos op 1 Mei in te neem. Intussen vier Grootfontein Landboukollege naby Middelburg in die Kaap, hul 110de bestaansjaar. Die kollege is een van die oudstes in Suid-Afrika en konsentreer hoofsaaklik op kleinvee, soos skape en angorabokke. Hul kursusse bestaan uit 60% prakties en 40% teorie en baie suksesstories spruit uit landbouers wat hul vormingsjare daar deurgebring het.
15 Apr 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes