Suksesvolle suiwel-kampioenskap onlangs gehou

Loading player...
Agri Expo het onlangs ‘n baie suksesvolle suiwel-kampioenskap aangebied en ‘n rekordgetal inskrywings gelok. Byna 900 inskrywings van suiwelprodukte is ontvang en daarvan was nie minder 8 nuwe uitstallers. Die organiseerders reken ook da tom so ‘n kampioenskap te kan aanbied in uitdagende tye, is ‘n bewys dat die suiwelbedryf weer sy kop optel.
13 Apr 2021 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes