
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom van die NWU, Dr Johnny van der Merwe, noem dat die rand die afgelope week weer sywaarts teenoor die dollar beweeg het. Intussen het speenkalfpryse gestabiliseer . Stoorlampryse het effens gestyg. Hoenders se pryse het ook oor die algemeen gestyg. Intussen het tamaties se pryse baie gestyg tot rekordvlakke. Die swakker rand kan ook ‘n invloed uitoefen op pryse. Sojapryse het effens gedaal, asook die pryse van sonneblomme