
Aftree beplanning
Loading player...
Marius Ferreira, finansiële adviseur, verduidelik presies wat aftree beplannig is en waarom dit so belangrik is om te beplan vir jou aftrede. Hy bespreek ook die beste manier om jou aftree strategie te bestuur.