Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gee vandag ‘n oorsig van die ekonomiese gevolge van brandstofpryse

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die ekonomiese gevolge van die onlangse verhoogde brandstofpryse. Volgens hom raak die vervoer van graangewasse en ander oeste problematies vir landbouers. Voedselpryse kan ook styg en die pryse van finale produkte en dienste is ook in gedrang. Die versterking in die rand kan oor die volgende maand egter, volgens Mare, effens verligting bring.
13 Apr 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes